Stamped on this ring are the words: Suikerbossie ek wil jou hĂȘ. It's a line from an Afrikaans folk song that translates to ‘Sugarbush I want you so’, sung by girls and boys a-courting. A Suikerbossie is a sweetheart but also a kind of Protea bush which bears South Africa’s national flower.
Wat sal Mamma daarvan se?
ReplyDelete:-)
Sterkte.
Dan loop ons so onder deur die maan, deur die maan.
ReplyDeletehearts break and the earth spins on regardless.
❤
jou laaste sin het my onkant gevang en 'n traan uit my oog gedruk ....vader weet allen...dankie
ReplyDeleteWeet jy, voor ek begin skryf het, het ek partykeer iets gelees wat my raak en dan gedink... as ek net DIT kon doen. So, dankie aan jou.
ReplyDeleteDis beautiful. Waar het jy dit gekry?
ReplyDeletedaar was 'n winkeltjie by die Biscuit Mill - TINSEL, met lieflike goed. maar hulle't toegemaak.
ReplyDelete