Friday, January 13, 2012

Netherworld and blue.

4 comments:

arcadia said...

Jou eerste paar foto's herinner my aan Adriaan van Zyl se werk in Memorandum :-)

Anairam said...

Ja, daardie skilderye van hom is wonderlik. Jou foto's het dieselfde geval van verlatenheid. Die menslike kondisie: 'n lee wagkamer met verinneweerde stoele.

Anairam said...

Ek bedoel "gevoel van verlatenheid". Sug.

the sourcerer said...

ag dankie. die gange van die Tygerberg hospitaal is inderdaad vreemd en verlate. en die basement is downright creepy...